Okay, Lieffi
Ich bin so fucking erg uitasem,
mate
Die winter van my ma hulle
is dood swaar
Anyway, ek het haar karretjie nou
net by die huis gedrop En
nou net hier in jou tjora
geklim
Gaan gou daai goed kry Ek
gaan sommer net hier by Pick
'n Pay stop Hulle is cheap
en daar's 'n Daar's mos 'n
Clicks daar binne
Want dis mos waar jy daai
toiletpapier so cheap kry Dis mos
by Clicks, nè?
Gaan sommer daai toiletpapier ook daar
kry
Okay, my bok
Jis, ek is nou dood erg
uitasem, mate
Lief vir jou
Ek hoop jou dag is eintlik
lekker sover
Okay, bye