

Liefie...
Ek
en jy...
Ek en jy het mekaar gekry
Van ontmoeting af lekker gevry
Ek weet jy is perfek vir my Lewensmaats
Ek en jy
Saam met jou wil ek ons huisie bou
Met my lewe en my hart in jou
Saam beweeg ons verskriklik gou Maar ek weet
Ek is reg vir jou
Jy maak my ongelooflik bly
Ek is gelukkig met jou aan my sy
En tussen alles wat verander
Is daar een ding wat altyd bly...
Ek en jy
Ek en jy
Lewensmaats, ek en jy
Ek is ongelooflik lief vir jou
Ek wil hierdie lewe saam met jou bou
Ek en jy
Deur elke jaar wat kom en gaan
As ek weer van voor af moes begin
Sou ek jou Weer kies
Ek het my man gekry My verloofde
Jy behoort by my
Ek is ongelooflik lief vir jou
Ek sal jou verewig veilig hou
En 'n lewe saam met jou bou En ja...
Ek sal eendag met jou trou
En kyk nou waar staan ons...
Daardie huisie waarvan ons gedroom het
Daardie lewe wat nog voor ons gelê het
Ons het dit gebou
Nie altyd perfek nie
Nie altyd maklik nie
Maar saam
En na al hierdie jare
As jy my vandag weer sou vra...
Ek en jy?
Ek en jy.
Ek en jy
Ek en jy
Lewensmaats,
ek en jy
Deur elke goeie dag Deur elke moeilike jaar Deur alles wat die
lewe bring Ek is nog ongelooflik lief vir jou
En ek wil nog hierdie lewe Saam met jou bou
Ek en jy
Van toe af tot vandag En as ek alles oor kon doen...
Sou ek jou
Weer kies
Happy Anniversary, my Liefste...
Dankie vir my bederfies...
Ek love jou stukkend...
Ek en jy.